Hael vernietig duisende hektaar se veld

Hael het op 6 Januarie groot skade aangerig op twee plase in die Britstown-omgewing in die Noord-Kaap. Op die plaas Kareehoek van Casper en Loudine Byleveld, eienaars van die Nico Boerbok-stoetery, is sowat 3 000ha se veld verwoes. Groot skade is ook op ’n buurplaas aangerig. “Binne minute het een van die mooiste velde wat ek … Continue reading Hael vernietig duisende hektaar se veld