Haarwurm: Chemiese beheer alleen is nie meer genoeg nie

Haarwurm het die afgelope paar jaar enorme ekonomiese verliese vir bok- en skaapboere in Suid-Afrika veroorsaak, omdat dit tot bloedarmoede en vrektes lei. Weerstandigheid teen beskikbare chemiese middels is wêreldwyd ‘n probleem en daarom moet produsente holisties na wurmbeheer en -bestuur begin kyk. Lewensiklus van die haarwurm Die haarwurm, in sy onaktiewe vorm, oorwinter in … Continue reading Haarwurm: Chemiese beheer alleen is nie meer genoeg nie