Dieresiektes op ‘n veeplaas is onvermydelik en vereis goeie bestuurspraktyke om te verseker dat peste en plae nie jou drumpel deurtrap nie. Produsente moet veral bewus wees van peste wat ernstige siektes aan vee oordra, soos vlieë.
Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid verduidelik in hierdie aflewering van AgriOnAir, waarom dit belangrik is om vlieë op jou plaas te beheer. Hy gee ook goeie raad in dié verband.
Luister nou na hierdié onderhoud.
Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improving the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Elanco Animal Health. Besoek gerus hulle webwerf.