Grootplaas: Laeveld Agrochem oor die herfs-kommandowurm

0
1637

Die landbouwêreld in Suidelike Afrika gons oor die herfs-kommandowurm en die potensiële skade wat dit aan gewasse kan meebring. Corné Liebenberg van Laeveld Agrochem deel belangrike inligting oor hierdie skadelike insek.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY