In 6 Februarie 2018 se Grootplaas gesels Elsa Esterhuizen met Dr Aart-Jan Verschoor van die Landbounavorsingsraad oor makadamiaproduksie in Suid-Afrika. Dit het die afgelope paar jaar eksponensiële groei getoon en Suid-Afrikaase produksie is sterk kompetisie vir ander groot produserende lande soos Australië. Die vraag na makadamia’s het ook die hoogte in geskiet, veral op die uitvoermarkte.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY