Kyk 4 Desember 2017 se Grootplaas met Kobus Visser en Victor Matfield.

In die episode:

  • Heelwat tyd het verloop sedert Agri SA en die minister van polisie, Fikile Mbalula, die landelike veiligheidstrategie bespreek het. Die land het ook al hoe meer bewus geword van plaasmoorde, en die effek wat dit op die sektor as geheel kan hê. Kobus Visser van Agri SA gesels oor wat aan die saak gedoen is.
  • Victor Matfield van Wildswinkel Voere vertel ons meer oor ‘n hoë-gehalte reeks wildvoer.

Inhoudsborg: Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

 

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY