Grootplaas

In 9 Augustus 2017 se Grootplaas het ons na ‘n baie interessante gesprek met George Prinsloo van Laeveld Agrochem gekyk. The way of the shepherd is ‘n boek met wenke oor die bestuur van mense. Laeveld Agrochem het hieruit vyf wenke vir hulle produsente opgestel, om goeie verhoudings met hul werkers te handhaaf.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY