In Grootplaas van 10 April 2018 werp dr John Purchase van Agbiz meer lig op die kwessie van grondeienaarskap en die Grondwet. Hy gesels veral oor die proses wat gevolg moet word om die betrokke gedeeltes in die Grondwet te wysig, alvorens die regering sy beleid rondom grondeienaarskap kan uitvoer.

Versekering is ‘n kritiese aspek van enige boer se besigheidsbestuur. Dit is egter ‘n uitgawe wat met ‘n swaar hart aangegaan word, al is dit baie belangrik. Corné Louw, ‘n senior ekonoom by Graan SA, gesels oor landbouversekering en risiko in die landboubedryf.


Weerborg: Standard Bank

Markteborg: Hinterland

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY