Grassfields Beef en African Droughtmasters-produksieveiling

0
106
Hierdie bul, GRB150292, is een van twee Grassfields-bulle wat vir die hoogste prys van R105 000 verkoop is.

Grassfields Beef en African Droughtmasters se 15de produksieveiling is op 20 Junie 2018 op die plaas Grassfields naby Utrecht/Wakkerstroom gehou. Twee Grassfields-bulle is vir die hoogste prys van R105 000 verkoop. Die verkoper van beide bulle was Rustin Shawe en die kopers was Joseph Baynes (lot 5) van Joseph Baynes Estate by Baynesfield, KwaZulu-Natal, en Theo Smit (lot 6) van Memel, Vrystaat.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys Grassfields-bul (twee bulle): R105 000
  • Gemiddelde prys Grassfields-bulle: R58 989
  • Hoogste prys dragtige Grassfields kommersiële koei: R20 500
  • Gemiddelde prys dragtige Grassfields kommersiële koeie: R17 456
  • Hoogste prys dragtige Grassfields-vers: R19 000
  • Hoogste prys Droughtmaster-bul: R170 000 (Verkoper: Rustin Shawe, Grassfields Beef en African Droughtmasters, Utrecht/Wakkerstroom. Koper: Kobus Dannhauser, JH Dannhauser Boerdery, Parys, Vrystaat)
  • Gemiddelde prys Droughtmaster-bulle: R118 333

Aangebied deur: Vleissentraal Ermelo

Afslaer: Paul Botha

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY