Tot 15 000ha se graan binne een uur verwoes

Erge hael en reën op 4 Januarie in die Hoopstad/Hertzogville-gebied het duisende hektaar se graan vernietig. Hoewel daar nog nie amptelike skadebepalings gedoen is nie, het boere en ander rolspelers in die landbou bereken dat tot 15 000ha se mielies, sojabone en sonneblom binne ’n uur deur die hael en verspoelings verwoes is. Een van die … Continue reading Tot 15 000ha se graan binne een uur verwoes