Die bul wat die hoogste prys behaal het, is vir R300 000 verkoop.  

WO Beefmasters se 25ste produksieveiling is op 23 Augustus 2017 by Vrede aangebied. Die pryse wat op die veiling behaal is, weerspieël die uitstekende gehalte diere wat aangebied is.

Veilingsuitslae  

  • Hoogste prys bul: R300 000 (Koper: Lestor Vickers, Bergville)
  • Gemiddelde prys bulle: R66 186
  • Gemiddelde prys kommersiële bulle: R40 000
  • Gemiddelde prys dragtige koeie: R15 250
  • Gemiddelde prys oop verse: R14 208

Aangebied deur: BKB Van Wyk                                                                                     Afslaer: Frik Verster

Sien nog veilingsuitslae hier: 

Neuman-broers hou ’n uitstekende veiling

Bovelder-veiling by Vrede gehou

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY