Dié bul in lot 4 is vir R90 000 verkoop.

Meyersvlei Bonsmaras het op 27 Junie 2018 hulle tweede produksieveiling in die Standerton-distrik aangebied. Goeie pryse is behaal.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys bul (twee bulle): R90 000
  • Gemiddelde prys dragtige verse en koeie: R15 000
  • Gemiddelde prys verse wat by bul geloop het: R8 500
Dié bul in lot 12 is ook vir R90 000 verkoop.

Aangebied deur: BKB Van Wyk

Afslaer: Nico Langeveldt

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY