Goeie hoefgesondheidpraktyke is altyd ‘n wenner

Estimated reading time: 1 minute

Goeie hoefgesondheid speel ‘n baie belangrike rol in die winsgewendheid van ‘n melkery en dit help ook om mankheid in jou kudde te voorkom. Plaas TV het by Janvos Landgoed gaan aanklop om te sien hoe word dit gedoen.

Daarna ontmoet ons vir dr Bibi de Bruyn. Sy is onlangs as tegniese konsultant vir monogastriese diere by Elanco aangestel.

Kyk vandag se episode hier:

Plaas TV word met trots deur Elanco en Jonsson Workwear geborg.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus. Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Popular stories