Die Gautengse Jeugskoukampioenskap is op 26 Mei by die Hoërskool Bekker aangebied. Leerlinge van Hoërskool Wagpos, Hoërskool Bekker, Laerskool Bekker, Laerskool Hekpoort, Laerskool Woodlands en Hoërskool Erasmus het deelgeneem. Brian Callaghan, adjunkhoof van Hoërskool Bekker, verduidelik dat leerlinge op die jeugskou in vier kategorieë beoordeel word, naamlik teorie, was, voorbereiding en skoumanskap.

“Al die kategorieë is baie belangrik omdat dit op verskillende aspekte van dierehantering fokus. In die kategorie waar teorie beoordeel word, skryf die leerlinge ’n toets waarin hul kennis oor die dier, sy versorging, sy gesondheid en die bedryf getoets word. Dit is baie belangrik dat jong landbouers die kennis vroeg reeds deel van hulle verwysingraamwerk maak,” sê Callaghan. Marike Brits en Yolande Roodt het die dag namens Veeplaas bygewoon.

Die dag se uitslae lyk so:

Perde

Senior

  1. Mariska Grobler
  2. Sanet Kuit
  3. Elsabe Joubert

Junior

  1. Zane Rothman
  2. Izaan Smit
  3. Bernice Nienaber

Vleisbeeste

Junior

  1. Lindrè Grobler
  2. Walt Lourens
  3. Jan Hendrik Combrick

Senior

  1. Wickus Kroukamp
  2. Manie van Staden
  3. Temike Jankowitz

Melkbeeste

Junior

  1. Anke de Klerk
  2. Megan Ross
  3. Jessica van Zyl

Senior

  1. Arné Ellis
  2. Jennifer Holman
  3. Jan Hendrik Snyman

Vleisskape

Junior

  1. Janlo Janse van Vuuren
  2. Sebastiaan Bester
  3. Janco Vermeulen

Senior

  1. Kaylee Maree
  2. Eduan Fouché
  3. Jean-Marie Reinecke

Wolskape

Junior junior

  1. Darius Potgieter

Junior

  1. Hentie Fourie

Senior

  1. Jan Mokken
  2. Jan Hendrik Potgieter
  3. Roné Rudolph

Melkbokke

Junior junior

  1. Elsmarie Badenhorst
  2. Kaylie Groenewald
  3. Leylenne Niemand

Junior

  1. Wentzel Marx
  2. Amorè Botha
  3. Jessica Smit

Senior

  1. Tiffany-Ann Botha
  2. Truia Marx
  3. Sunelle Fourie

Vleisbokke

Junior

  1. Anje Rudolph
  2. Jandré Niemand
  3. Johan van Staden

Senior

  1. Brian Steynberg
  2. Chandre Janse van Rensburg
  3. Cobus Cordier

Varke

Junior junior

  1. Leslie Nieman

 Junior

  1. Quanika de la Porte
  2. Cameron Khourie
  3. Ryno Fourie

Senior

  1. Amy Painter
  2. Marelize Visser
  3. Zanelle Blignaut

Pluimvee

Junior

  1. José Kleinsmit
  2. Odile Kleinhans
  3. Junica Botha

Senior

  1. Kaylynne Saunders
  2. Susanna Marx
  3. Divan Lock

Konyne

Junior junior

  1. Zieske Moolman
  2. Ian Wilkens
  3. Rynard Smuts

Junior

  1. Christy Yeates
  2. Charlene Cloete
  3. Chené Kapp

Senior

  1. Kayla Wilkens
  2. Josua Brown
  3. Diane Kruger

Sierduiwe

Junior junior

  1. Herman Verster

Senior

  1. Chanté van Staden
  2. Christo Martin
  3. Ruan Nieuwenhuizen

 Wedvlugduiwe

Junior

  1. Theo Cloete
  2. Zarine Visser
  3. Janho Beyers

Senior

  1. Reynard Wiese
  2. Monique Wepener

 Kulinêre kuns

Junior junior

  1. Erynn Dry
  2. Chanel van den Berg

Junior

  1. Bridget Dry
  2. Marlu Friedrich
  3. Alison Khourie

Senior

  1. Avineshka Oosthuizen
  2. Elizma Friedrich
  3. Berniké Erasmus

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY