Die finale streeksuitdunne in die Toyota SA Nasionale jong afslaerskompetisie, die Gauteng streeksuitdunne, vind op 11 Mei by Hoërskool Bekker tydens die Gauteng streeksjeugskou plaas.

Kontak Esmarie Moodie by esmarie@veeplaas.co.za of 076 330 0745 vir meer inligting.

Afslaerskompetisie -Gauteng streeksuitdunne low res1

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY