Foto’s: Vrystaat Jeugskou

0
343

Die Vrystaatse Jeugskoukampioenskap is op 26 Mei 2017 tydens die jaarlikse Barnlab Bloues-vleisbeesdag gehou. Deelnemers het hul beste vaardighede in die ring ten toon gestel en om ’n plek in die Vrystaatse Jeugskouspan meegeding. Dié span sal in Oktober vanjaar aan die Nasionale Jeugskoukampioenskap in Bathurst deelneem.

Kyk hier na ’n paar foto’s van die dag. (Fotograaf: André Fereirra)

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY