Estimated reading time: 2 minutes
This week Plaas TV brought viewers more interesting content and this is #flashbackfriday. Below is a recap of the week’s episodes:
- South Africa’s agriculture remains an important sector of the economy and holds great potential to reduce poverty. It is also central to the political economy of the country. For the industry to work and flourish in 2023, there are certain key areas that needs workable solutions for all parties involved. Wandile Sihlobo of Agbiz elaborates on this.
- Parstyd is op dreef in die Suid-Afrikaanse wynbedryf en selfs geografiese inligtingstelsels word deesdae deur die bedryf ingespan. Jaco Engelbrecht van Visual Viticulture verduidelik hoe satellietbeelde gebruik word, asook die voordele wat dit vir die produsent kan inhou.
Vind meer uit oor laas week se episodes hier.
- Is dit nodig om ‘n interne dissiplinêre ondersoek te doen indien ‘n werknemer wangedrag in die werksplek gepleeg het? Abrie Bronkhorst van die LWO Werkgewersorganisasie beantwoord hierdie en ander vrae oor dié onderwerp in vandag se episode.
Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!
Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube kanaal. Volg die skakel bo om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, Plaas TV dek alle landbou sektore se nuus.
Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg.