Saturday, January 28, 2023

#flashbackfriday Plaas TV 19 September to 23 September

Estimated reading time: 2 minutes

This week Plaas TV brought viewers more interesting content and this is #flashbackfriday. Below is a recap of the week’s episodes: 

  • Australian cattle dog enthusiasts can look forward to training courses later this month presented by the expert Belinda Carter.

Read more about last week’s Plaas TV episodes here.

  • We kick off today’s episode with some complex topics.  Who is BioChek and what is adenosine triphosphate? Thomas Struckmeyer and Anné Calitz recently visited Plaas TV to shed some light on this.

Find out more about the 2022 Royal Show here.

  • Then, what are unwanted mutations? Stay tuned as Jason Reding from SA Stud Book explains these mutations in more detail.

Read more about the SA Stud Book here.

  • As die grootste landbousektor in Suid-Afrika, is ‘n gesonde veebedryf uiters belangrik vir die Suid-Afrikaanse ekonomie – daarom bly Stellenbosch Universiteit passievol oor die opleiding van studente vir dié veld. Kyk vanoggend se episode om meer uit te vind oor veekunde-studente se magdom geleenthede.

Het jy geweet dat ons ‘n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die nuutste landbou nuus!

Klik op die YouTube skakel om episodes op die kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV word met trots geborg deur BKB, Syngenta, Elanco South Africa, Standard Bank en Jonsson Workwear.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube kanaal. Volg die skakel bo om die afgelope twee jaar se inhoud te sien asook te sien hoe wyd die nuusdekking is. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage wyn, Plaas TV dek alle landbou sektore se nuus.

Moraxella: Die oorsaak van aansteeklike beeskeratokonjunktivitis

Estimated reading time: 4 minutes Aansteeklike beeskeratokonjunktivitis (pienkoog) is ’n baie algemene oogtoestand wat...

Gifplante ‒ ’n ekonomiese probleem wat moeilik is om te beheer

Estimated reading time: 6 minutes Die term ‘gifplante’ verwys na plantsoorte wat daarvoor bekend...

Renewable energy and energy management: A step in the right direction

Estimated reading time: 5 minutes Energy has become an integral part of modern-day intensive...

Vertak jou inkomstestrome met ‘n goed-beplande gemengde boerdery

Estimated reading time: 7 minutes Daar is baie teorieë oor wat goeie finansiële bestuur...