WA Lombard, ’n lektor by die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, gee vir Hennie Maas van RSG Landbou ’n finansiële oorsig van die rooivleismark. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY