Hennie Maas van RSG Landbou praat met Kiewiet Ferreira oor Ferrero Bonsmaras se eerste Bonsmara-aanteelveiling, wat op 21 Maart op die plaas Grootdraai naby Harrismith gehou word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY