Ernstige landelike misdaad begin by oortreding

Daar was in die onlangse verlede ’n skerp toename in plaasaanvalle in Suid-Afrika. Dit verg deeglike en behoorlik gekoördineerde pogings om wettig, professioneel en doeltreffend daarop te reageer. Dit geld waar misdadigers nog in die beplannings- of voorbereidingsfase van ’n groter en gewelddadige aanval is, en hulself of met die hulp van ander in die … Continue reading Ernstige landelike misdaad begin by oortreding