As ons met Ernst Janovksy gesels, gaan dit gewoonlik oor landbou-ekonomie. Een van ons medewerkers, Carin Venter, het onlangs met hom by ’n Lancewood-geleentheid gesels oor die stand van landbou-ekonomie en spesifiek die melkbedryf.

Groot bederf vir melkprodusente    

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY