Dr Hannes Viljoen van Envarto kuier in die AgriOnAir-ateljee. Hy gesels onder andere oor Bacillus-organismes wat in probiotika voorkom en die rol wat dit in herkouers se voeding speel.

Luister nou na die insiggewende onderhoud.

Who is Envarto?

Envarto provides innovative scientific solutions to the animal and feed industries. We seek natural and sustainable solutions through our world-renowned feed additives to optimise animal production. Envarto, through our distinguished international partners and selected highly skilled team combined their expertise in the animal nutrition chain to serve the animal industry.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Envarto. Besoek gerus hulle webwerf hier.