Ons RSG Landbou-medewerker in KwaZulu-Natal en die Oos-Vrystaat, Izak Hofmeyr, praat met Mike Nicolau van Elmic Beefmasters oor die afgelope veiling wat in Vrede plaasgevind het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY