Saturday, September 30, 2023

Elanco: Respiratoriese siektes in die voerkraal

Lugweginfeksies is die enkele siekte met die grootste invloed op ’n voerkraal se winsgewendheid. Dr Alnora le Riche van Elanco Dieregesondheid kuier vandag in die Plaas TV-ateljee om onder andere hieroor te gesels.

Dan is drie-dae-stywesiekte ‘n ernstige siekte wat op groot skaal onder beeste kan uitbreek en skerp toeneem in gebiede waar goeie reën voorgekom het. Dr Johann Stadler brei hieroor uit in vandag se Plaas TV-program.

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3AKlik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Popular stories