Die lente is met ons, maar saam met die blommetjies en nuwe lewe, broei daar ook allerhande peste uit. Gegewe bosluise se veerkragtigheid en aanpasbaarheid, moet daar in sekere dele van Suid-Afrika sommer vroeg in die seisoen reeds op bosluisbeheer by vee gefokus word.
Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid gesels in dié aflewering van AgriOnAir oor die beheer van bosluise. Luister nou na hierdie onderhoud.
Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Elanco Animal Health. Besoek gerus hulle webwerf.