Die Suid-Afrikaanse suiwelmark is internasionaal kompeterend en ten spyte van talle uitdagings produseer melkboere steeds volhoubaar genoeg dat die mark bestendig groei. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met die hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO), dr Koos Coetzee, oor die suiwelmark en vooruitsigte vir die bedryf. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Sien die markoorsig vir Junie hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY