Dohne-stoetteler deel sy geheime

0
45
Jean de la Harpe van Grassdale.

Jean de la Harpe, ’n stoetteler van die plaas Grassdale by Graaff-Reinet, gesels met Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, oor sy Normandy Dohne Merinostoet en sy unieke seleksieproses. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY