Dohne-Merino-genootskap vier sy uitskieters

Die Dohne-Merino-telersgenootskap se nasionale veiling wat voorheen tradisioneel in Bloemfontein plaasgevind het, is vanjaar vir die eerste keer by Graaff-Reinet se Botaniese Tuine Sportklub gehou. Die geleentheid het op Woensdag, 15 Februarie, plaasgevind en ’n gesellige dinee is die vorige aand gehou met Louwrens Conradie wat as seremoniemeester opgetree en die aand se verrigtinge gelei … Continue reading Dohne-Merino-genootskap vier sy uitskieters