Monday, March 20, 2023

Dohne-Merino-genootskap vier sy uitskieters

Estimated reading time: 4 minutes

Die Dohne-Merino-telersgenootskap se nasionale veiling wat voorheen tradisioneel in Bloemfontein plaasgevind het, is vanjaar vir die eerste keer by Graaff-Reinet se Botaniese Tuine Sportklub gehou.

Die geleentheid het op Woensdag, 15 Februarie, plaasgevind en ’n gesellige dinee is die vorige aand gehou met Louwrens Conradie wat as seremoniemeester opgetree en die aand se verrigtinge gelei het. Die hoogtepunt van die geleentheid was die oorhandiging van toekennings aan enkele individue wat elkeen op hul eie manier help om tot die sukses van die Suid-Afrikaanse Dohne-Merino bedryf by te dra. Lees elders in hierdie uitgawe oor die uitslag van die nasionale veiling. – Carin Venter, Veeplaas

Vir meer inligting, kontak die Dohne-Merino-kantoor by 043 683 1130 of besoek www.dohnemerino.com.


Wolgehalte: Die kroon op goeie Merino-produksie

Daar is ’n magdom eienskappe wat die waarde van wol beïnvloed. Dit kan ’n Babelse verwarring veroorsaak as dit nie stelselmatig bepaal word nie, of indien die faktore wat dit beïnvloed nie duidelik gedefinieer word nie.

Plaas Media het by Jan Louis Venter, ’n produksie-adviseur by die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), en Landrie Zietsman, ’n wolkoper by BKB Pinnacle, aangeklop om die geheue te verfris oor enkele belangrike tegniese punte wat ’n groot rol in wolgehalte speel.


UFS wool project invests in women

Women from rural communities in the Free State are economically and socially empowered through a project by the University of the Free State (UFS) aimed at expanding the wool value chain in informal regions. The project consists of different legs, including research as well as farmer and community development. One of its focal points is the improvement of wool growers, sheep shearers and community members through knowledge dissemination and skills training. 

Hou jou windpomp aan die draai

Estimated reading time: 3 minutes Daar is baie maniere om water uit die grond...

Biosekuriteit op die plaas (Deel 5): Die verkopersverklaring: Die beste instrument vir veeprodusente

Estimated reading time: 6 minutes Ons kan ’n groot verskil maak aan die verspreiding...

Vervangingsverse: Belê in die toekoms

Estimated reading time: 7 minutes Vervangingsverse dra die toekomstige sukses van die suiwelbedryf op...

Rift Valley fever: How to extinguish flare-ups this year

Estimated reading time: 5 minutes Rift Valley fever is a serious insect-borne viral disease...