In 5 Maart 2018 se Grootplaas is daar gesels oor diversifisering. Die gaste is Koos Nel en Greg Potgieter van Old Mutual.

    • Koos Nel verduidelik vir ons waarom diversifisering belangrik is en hoe dit in ‘n boerdery toegepas kan word.
    • Greg Potgieter gesels oor aandeleportefeuljes en hoe dit in die hele diversifikasie-prentjie pas.

Aan jou gebring deur Old Mutual

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY