Dikkopsiekte: Keer en behandel di茅 kopseer s贸

Wanneer dikkopsiekte in 鈥檔 skaap- of bokkudde kop uitsteek, laat dit die aangetaste dier 茅n sy eienaar met 鈥檔 yslike hoofpyn. Veeplaas het dr Mari-Louise Nel, 鈥檔 veearts by CapeCross Veeartsenydienste in Cradock, genader om meer oor di茅 siekte, wat deur die Clostridium novyi-bakterie veroorsaak word, uit te vind. Dr Johan van Rooyen van Steynsburg-dierehospitaal … Continue reading Dikkopsiekte: Keer en behandel di茅 kopseer s贸