Martin Wohlfarter, ’n besigheidsontwikkelingsbestuurder by Laeveld Agrochem, praat met Lise Roberts van RGS Landbou oor die verbouing van bloubessies en die toenemende gewildheid van hierdie gewas. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY