Derek Wolmarans van Hinterland se brandstof-afdeling gesels op RSG Landbou oor dié maatskappy se plan om 500ppm diesel vanaf die tweede kwartaal in 2018 uit te faseer om in lyn te wees met die regering se beleid hieroor. Luister nou na dié gesprek. Kliek hier om meer te lees oor Hinterland se vulstasies. 

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY