Die Santam Landbou Kuilvoerkoning gesels op die Groot Ontbyt

0
575

Kuilvoerkoning, Hannes Neethling, wenner van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het op die Groot Ontbyt op KykNET met Elsa Esterhuizen gesels. Kyk dit weer hier om sy geheim tot top gehalte kuilvoer te leer.

Kyk hier na nog landbou-insette op die Groot Ontbyt.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY