Die wynbedryf vorm ‘n belangrike skakel in die Wes-Kaapse landbousektor en lewer ‘n uiters belangrike bydrae tot Suid-Afrika se ekonomie. Ten spyte van vele ander uitdagings, doen Suid-Afrika se wyn vanjaar besonder goed op internasionale kompetisies. Hugo Lochner van Plaas Media klink vandag ‘n glasie met Rico Basson van Vinpro en hul gesels oor die uitdagings en suksesse van die Suid-Afrikaanse wynbedryf.
Kyk dit nou hier/ Watch it here:
#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKB, ABE Biotech, Elanco, Standard Bank, Jonsson Workwear
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV