Bonsmara SA se Dié Rooi Ras-geleentheid is terug! Na ‘n afwesigheid van twee jaar, word die uiters gewilde Nasionale Vroulikedierveiling ook weer aangebied. Top vroulike genetika van reg oor die land lok jaarliks kommersiële en stoettelers van heinde en verre.

Louis Steyl van Bonsmara SA gesels in hierdie uitsending van AgriOnAir oor wat ons te wagte kan wees.

Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society continually aims to be the leader in the beef cattle industry in order to adequately serve local and global producers and stakeholders by:

  • Acting with credibility and integrity at all times
  • Promoting scientific, biological and economic efficiency
  • Promoting practical and efficient production methods
  • Supplying superior, market-related breeding material to the industry
  • Supplying affordable, quality beef to all consumers

Through these actions, the Bonsmara SA Cattle Breeders’ Society is committed to make a positive contribution to the promotion of a balanced environmentally friendly beef-cattle industry, for the benefit of the general populous and to ultimately support its members in viable business endeavors.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Bonsmara SA – Die ras vir ALLE redes.

Lees die tydskrif hier.

Besoek gerus hulle webwerf hier.