Die opvolggesprek: Selekteer of uitskot?

Na ’n onlangse gesprek met ’n melkboer, het die vraag ontstaan oor hoe die begrippe ‘seleksie’ en ‘uitskot’ verstaan word. In antwoord op watter doeltreffendheidsmaatstawwe hy gebruik om koeie te selekteer, is die volgende eienskappe genoem: die genetiese meriete van ’n koei, die hoeveelheid melk wat sy produseer en wat haar interkalfperiode is. Indien ’n … Continue reading Die opvolggesprek: Selekteer of uitskot?