afrivet

Peste en parasiete ‘n groot kopseer vir wildprodusente en toedieningsmetodes is heelwat meer ingewikkeld as in byvoorbeeld ‘n veeboerdery. Die oordrag van siektes tussen wild en kommersiële vee vind ook redelik maklik plaas wanneer dié diere in aangrensende kampe loop. Dr Sumari Potgieter van Afrivet, vertel ons meer oor haarwurm en tuberkulose by wild, en dr Peter Oberem gee raad oor lintwurms en snotsiekte.

Aan jou gebring deur Afrivet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Marketborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY