Kyk 10 November 2017 se Grootplaas met Mauritz de Bruin en Arné Verhoef.

In die episode:

    • Mauritz De Bruin van die bedreigde wildlewetrust gesels oor biodiversiteit in stede.
    • Arné Verhoef van HempHub gesels oor die moringa-boom en die verbouing van dié superkos.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY