Dieetkundiges het onlangs in Gauteng bymekaargekom vir ’n suiweldag. Lise Roberts van RSG Landbou praat met dr Tuschka Reynders oor die gesondheidsvoordele van melk en met Nigel Lok, ’n melkboer van die Oos-Kaap, oor melkvoorrade en winter-melkvoorsiening. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY