’n Jeugskou het ’n bekoring van sy eie vir die kinders wat daaraan deelneem. Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels by die Williston-skou met ’n paar leerlinge wat aan die Jeugskou deelgeneem het oor wat dit vir hulle beteken. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Netafim.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY