Tuesday, November 29, 2022

Voorspoedige Nuwejaar – of is dit steeds geseënde Kersfees? In watter jaar het Kersfees en Nuwejaar saamgeval? Wel … elke jaar? Waarvan praat ek? Aartappelmarkte begin nie in Januarie en eindig dan in Desember nie – net soos Nuwejaar aan die begin van dieselfde jaar is as daardie jaar se Kersfees. Daar sal altyd iemand wees wat die mark betree en iemand wat klaarmaak. The content in this issue of CHIPS was specially written and compiled to equip our country’s potato producers, big and small, with the knowledge necessary to produce the best potatoes under all circumstances. Be sure to read every page.

Lees in hierdie uitgawe van CHIPS meer oor:

  • OVS-werkgroep spog met nuwe Aartappelboer van die Jaar tydens Groentoer.
  • Markmonitor: Wat het in 2021 met aartappels op die varsproduktemark gebeur?
  • Motte maak amok: Deel 2.
  • Meshack Ndongeni: A diversified farming approach for greater liquidity.
  • Hoe gemaak as ’n werknemer dros?
  • Sandveld verwelkom nuwe voorsitter tydens AJV.
  • Limpopo-kultivarproef onder besproeiing op Dendron in 2021.
  • New partnership with development agency to develop farmers.
  • Eviction of long-term occupiers following a material breach in relationship.
  • Wes-Vrystaatse kultivarproef onder besproeiing op Bultfontein in 2021.
  • Tegnologiese ontwikkeling in bedryfsbemarking.
  • The untold story of Sthembiso Cele: A PSA bursary recipient.

Visit digimags.agriorbit.com to download the digimag.

Read previous issues