Weston Landboukollege ontvang tien Beefmasterverse

Beefmaster SA het onlangs tien Beefmasterverse aan Weston Landboukollege oorhandig as deel van die Veeplaas Skole-stoetveeprojek. Dié projek behels dat verskeie landbouskole en -kolleges...

Veeplaas Dexter-stoet kry ’n tuiste

Die Veeplaas skole-kuddeprojek het dié week nog momentum gekry toe sy Dexter-stoet op 21 Februarie 2017 by die Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg gevestig...

Grootplaas: Veeplaas Skole-kuddeprojek

In 5 Junie se Grootplaas het Brian Callaghan van Hoërskool Bekker gesels oor die Veeplaas skole-kuddeprojek.

Luister: Die Veeplaas skole-kuddeprojek groei

WA Lombard, koördineerder van die Veeplaas skole-kuddeprojek, het belangrike inligting met RSG Landbou-luisteraars gedeel oor die jongste verwikkelinge in dié projek. Luister hier na die...

Veeplaas Oakdale Sussex-kudde floreer

Fanie Smit, departementshoof van Hoërskool Oakdale op Riversdal, en Pieter Stofberg van die Sussex Beestelersgenootskap praat met RSG Landbou-luisteraars oor hul deelname aan die...

Teler help Oakdale-kudde deur droogte

Dawie Albertyn, eienaar van die Nacht Wacht Sussex-stoet by Bredasdorp, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor hoe hy die Veeplaas Oakdale Sussex-kudde...

Luister: Veeplaas Dexterstoet

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Ockie Barnard van die Dexter-genootskap oor hulle deelname aan die Veeplaas Skolekuddeprojek saam met die Landbouskool Hendrik...

Veeplaas se Hugenoot-stoet vind tuiste in Balfour

Die Veeplaas skole-kuddeprojek het dié week nog momentum gekry toe sy Hugenoot-stoet op 1 Maart 2017 by die Gekombineerde Skool Balfour gevestig is. Die stoet word...

Veeplaas stoetvee-projek kry momentum.

Veeplaas is trots om aan te kondig dat daar nog ’n stoet in die Veeplaas stoetvee-projek gevestig is. Die projek se Braford-stoet sal vir die...

Luister: Veeplaas Unicom Braunvieh-stoet

Hennie Maas van RSG Landbou praat met Francois Hattingh, skoolhoof van Unicom Landbouskool op Tweespruit, oor hul deelname aan die Veeplaas Skole-kuddeprojek. Luister nou...