Veeplaas se Hugenoot-stoet vind tuiste in Balfour

Die Veeplaas skole-kuddeprojek het dié week nog momentum gekry toe sy Hugenoot-stoet op 1 Maart 2017 by die Gekombineerde Skool Balfour gevestig is. Die stoet word...

Veeplaas Dexter-stoet kry ’n tuiste

Die Veeplaas skole-kuddeprojek het dié week nog momentum gekry toe sy Dexter-stoet op 21 Februarie 2017 by die Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg gevestig...

Weston Landboukollege ontvang tien Beefmasterverse

Beefmaster SA het onlangs tien Beefmasterverse aan Weston Landboukollege oorhandig as deel van die Veeplaas Skole-stoetveeprojek. Dié projek behels dat verskeie landbouskole en -kolleges...

Veeplaas Blouskool Santa Gertrudis-stoet gevestig

Op 24 Augustus 2016 is die eerste vyf verse van die Veeplaas Blouskool Santa Gertrudis-stoet by die Hoërskool Kroonstad (Blouskool) afgelaai. Die stoet sal vir die...

Veeplaas stoetvee-projek kry momentum.

Veeplaas is trots om aan te kondig dat daar nog ’n stoet in die Veeplaas stoetvee-projek gevestig is. Die projek se Braford-stoet sal vir die...

Veeplaas stoetveeprojek bekendgestel

Dit is vir Veeplaas ’n groot eer om bekend te maak dat die Veeplaas-stoetveeprojek amptelik bekendgestel is. Hoërskool Bekker is die eerste skool in...