Projects

Projects

Matthew gears up for #youngauctioneers @ #ALFA2018

In preparation for the national round of The Toyota SA Young Auctioneers competition that will be held @ ALFA 2018 in Parys in September...

#Kuilvoerkoning: Maak kragvoer van jou kuilvoer

In 17 Maart 2017 se episode van Grootplaas is daar veral gefokus op kuilvoer. Albert van Rensburg van Biomin Animal Health gesels oor kuilvoer...

Old Mutual borg ‘n baanbreker-kompetisie vir landboustudente

Old Mutual het ’n ooreenkoms met die landboumediamaatskappy, Plaas Media, gesluit om die hoofborg van hul nuutste bemagtigingsprojek, die landboustudent van die jaar-kompetisie, te...

Luister: Veeplaas Hoërskool Bekker Afrikanerstoet

Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Pieter de Kock, president van die Afrikaner-telersgenootskap, oor hulle deelname aan die Veeplaas Skolekuddeprojek saam Hoërskool...

Nog finaliste in die Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie.

Die Sentrale streeksuitdunne in die 2016 Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie is tydens Bloemskou gehou. Deelnemers het meegeding vir die kans om deur te...

Wie is die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning?

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm, word sedert 2014 met groot sukses aangebied. Deur die loop van 2016 het...

Stockfarm intensive sheep production school 2017

Klik hier vir die Afrikaanse weergawe.

Neem deel aan die Vleissentraal Versprestasiekampioenskap @ ALFA 2018

Van 18 tot 20 September 2018 word die eerste Vleissentraal Versprestasiekampioenskap in Suid-Afrika @ ALFA in die Afridome in Parys aangebied. Vleissentraal tree as die...

Suksesvolle inligtingsdag by Unicom Landbouskool

’n Baie suksesvolle inligtingsdag is onlangs deur Braunvieh SA, Veeplaas en Unicom Sekondêre Landbouskool aangebied. Die Veeplaas Braunvieh-stoet word as deel van die Veeplaas...

Veeplaas Unicom Braunvieh-stoet is tuis

Die Veeplaas skole-kuddeprojek se Unicom Braunvieh-stoet is reeds gedurende Bloemskou 2017 bekendgestel met ’n simboliese oorhandiging aan leerlinge en onderwysers van die skool. Kort...