Projects

Projects

Streeksuitdunne vir afslaerskompetisie voltooi

Die laaste been van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is gister tydens die Hoërskool Bekker se jeugskou in Magaliesburg voltooi. Leerlinge van die...

Veeplaas stoetveeprojek bekendgestel

Dit is vir Veeplaas ’n groot eer om bekend te maak dat die Veeplaas-stoetveeprojek amptelik bekendgestel is. Hoërskool Bekker is die eerste skool in...

2016 FarmBiz Agribusiness Africa Conference

The 2016 FarmBiz Agribusiness Africa Conference will take place from 27 – 28 July 2016 at Gallagher Convention Centre, Midrand, South Africa. The event's main...

Veeplaas Intensiewe Skaapproduksieskool 2017

Click here for the English version. Lees hier oor die eerste Veeplaas intensiewe #skaapskool: https://agriorbit.com/intensiewe-skaapproduksieskool-werp-vrugte-af/

Top junior afslaer vir 2016 aangewys

Die finaliste in die verskillende afdelings van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie wys tydens Nampo hul staal op die rostrum. Die deelnemers in...

2016 Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie: Finaal

Die finaal in die Toyota SA Nasionale jong afslaerskompetisie vind van 17 tot 19 Mei tydens Nampo 2016 plaas. Dit is verseker nie 'n geleentheid om mis...

Veeplaas Intensiewe Skaapskool/ Intensive Sheep School

Veeplaas-tydskrif bied later vanjaar, in samewerking met die Eenheid in Lewendehawe-ekonomie by die Universiteit van die Vrystaat, ’n intensiewe skaapskool aan. ’n Verskeidenheid kundiges...

Is jy die volgende Santam Landbou kuilvoerkoning?

Die soektog na die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkoning het weereens begin! Boere en kontrakteurs word genooi om deur hul insetverskaffers of individueel, in te...

Albert Loubser op Radio Rosestad

Die finale rondte van die 2016 Toyota SA Nasionale jong afslaerskompetisie, in samewerking met Veeplaas, was een van die hoogtepunte tydens die onlangse Nampo-oesdag....

Skryf nou in vir Skaapskool 2018

Klik hier vir die registrasievorm en meer inligting.