Projects

Projects

Skryf nou in vir #youngauctioneers 2018

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word in 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar gehou. Die 2018-weergawe van die kompetisie het einde 2017 reeds...

Wagpos se Simbras skitter

“Ons is baie bly dat Die Hoërskool Wagpos die Veeplaas Wagpos Simbra-stoet kan huisves as deel van die Veeplaas Skole-kuddeprojek. Dit bring mee dat...

Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe

Die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe is ’n hoogtepunt @ ALFA 2018, wat van 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Hennie Maas...

Die unieke kolbroek-vark

Kyk 23 Februarie 2018 se Grootplaas met Dr Danie Visser en Phillip Lee. In die episode: Ons is bewus daarvan dat varke ons van vleis...

Sannieshof kry Simmentalers

Verskeie Simmentaler-telers het onlangs by Hoërskool Sannieshof besoek afgelê vir die bekendstelling van die Veeplaas Sannieshof Simmentaler-kudde. Dit is die 14de kudde wat in...

Radio: Maak van kuilvoer in silosakke

Richardt Venter van AgSci Unlimited vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor ’n nuwe manier van kuilvoermaak wat aan die toeneem is, naamlik om kuilvoer...

#youngauctioneers: Laat die hamers val in 2018

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word in 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar gehou. Die 2018-weergawe van die kompetisie het met die Wes-Kaapse...

Grootplaas kyk terug na die 2017 kuilvoerkompetisie

Kyk 6 November 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Gordon Brown en Magda du Toit. In die episode: Ons fokus weer op kuilvoer, ná...

Santam Landbou weer kuilvoerkompetisie se naamborg

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel van die...

Skryf nou in vir Skaapskool 2018

Klik hier vir die registrasievorm en meer inligting.