RSG Landbou: 11 Augustus 2022 – geborg deur BKB
Die rooivleisprodusent moet leer om by die omgewing aan te pas. Dit is die boodskap van James Faber van die Rooivleisprodusente-organisasie. RSG Landbou het...
RSG Landbou: 10 Augustus 2022 – geborg deur BKB
KragDag fokus op energie- en ander selfstandigheidsoplossings, en word net buite Pretoria aangebied. Soné Saunders, Kragdag-organiseerder, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor wat hulle...
RSG Landbou: 9 Augustus 2022 – geborg deur BKB
Hoër-inkomstegroepe in Suid-Afrika koop meer gevriesde aartappelprodukte teenoor laer-inkomstegroepe wat vars aartappels verkies. Dit is volgens navorsing deur dr Carmen Muller van die Universiteit...
RSG Landbou: 8 Augustus 2022 – geborg deur BKB
Landbouskou-entoesiaste in die Wes-Kaap kan vanjaar weer uitsien na Nampo Kaap wat soos altyd op Bredasdorp aangebied word. Henk Aggenbach gesels met ons hieroor...
RSG Landbou: 4 Augustus 2022 – geborg deur Hygrotech
Talle plaaseienaars maak dikwels van ‘n maatskappy gebruik om tydelike of seisoenale werkers in diens te neem, maar hoe weet jy of die instansie...
RSG Landbou: 3 Augustus 2022 – geborg deur Hygrotech
Die familieboernetwerk, Saai, het verlede week ‘n digitale grondeisedatabasis bekendgestel. RSG Landbou het die geleentheid bygewoon en in Woensdag se aflewering hoor ons wat...
RSG Landbou: 2 Augustus 2022 – geborg deur Hygrotech
Ondanks die feit dat Suid-Afrika vir meer as ‘n honderd jaar al vrugte na die Europese Unie uitvoer, bly swartvlek op sitrus ‘n probleem....
RSG Landbou: 1 Augustus 2022 – geborg deur Hydrotech
Grootskaalse veranderinge aan Suid-Afrika se omgewingswetgewing, is op 24 Junie deur die president goedgekeur. Maar hoe raak dit landbou? In Maandag se RSG Landbou-aanbieding...
RSG Landbou: 28 Julie 2022 – geborg deur Vleissentraal
Lede van die Rooivleisprodusente-organisasie en die Nasionale Wolkwekersvereniging in die Oos-Kaap, het onlangs by die historiese Thomasrivier bymekaargekom. RSG Landbou-medewerker, Carin Venter, het die...
RSG Landbou: 27 Julie 2022 – geborg deur Vleissentraal
Johan Vosser van Vleissentraal Bosveld is eerste aan die woord in Woensdag se aflewering van RSG Landbou. Hy gesels oor die vervoer van lewendehawe.
Adriaan...
RSG Landbou: 26 Julie 2022 – geborg deur Vleissentraal
Wat behels ’n dag in die lewe van ’n Australiese skaapskeerder? Charl Rogers is ’n Suid-Afrikaner wat tans in Australië as skaapskeerder werk. Ons...
RSG Landbou: 25 Julie 2022 – geborg deur Vleissentraal
Kunsmatige intelligensie en die rol wat dit by gewasgesondheidsmonitering speel, kom onder bespreking in Maandag se aflewering van RSG Landbou. Dr Dave Berger van...
RSG Landbou: 21 Julie 2022 – geborg deur ABE Biotech
In die laaste aflewering van ons gesprek met dr Johan van Deventer in Donderdag se RSG Landbou, gesels hy oor die toekoms van die...
RSG Landbou: 20 Julie 2022 – geborg deur ABE Biotech
Dr Johann Stadler van Antrovet is eerste aan die woord in Woensdag se aflewering van RSG Landbou. Hy verskaf meer inligting oor lamsiekte wat...
RSG Landbou: 19 Julie 2022- geborg deur ABE Biotech
In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou, gee dr Johan van Rensburg van ABE Biotech raad oor waarom daar spesiale aandag aan die voeding...
RSG Landbou: 18 Julie 2022 – geborg deur ABE Biotech
In hierdie week se RSG Landbou word daar op die Suid-Afrikaanse varsproduktebedryf gefokus. Dr Johan van Deventer, wat meer as dertig jaar by dié...
RSG Landbou: 14 Julie 2022 – geborg deur BKB
Besproeiing speel ‘n toenemende belangrike rol in die uiters mededingende landbouproduksiemark. Milton Petersen, van die Landbounavorsingsraad gesels in Donderdag se aflewering van RSG Landbou...
RSG Landbou: 13 Julie 2022 – geborg deur BKB
Hoe beïnvloed die verhoogte beurtkrag die landbou-handelsomgewing? Yolanda Colesky van BKB Handelstakke gesels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou oor die uitdagings wat...
RSG Landbou: 12 Julie 2022 – geborg deur BKB
Die makadamiabedryf kom onder die soeklig in Dinsdag se afelwering van RSG Landbou. Ons vind uit hoe vergelyk Suid-Afrika met die res van die...
RSG Landbou: 11 Julie 2022 – geborg deur BKB
Die algemene persepsie is dat groot melkplase nie omgewingsvriendelik is nie, daarom verkies sommige verbruikers organiese melk. Maar hoe groot is dié mark en...
RSG Landbou: 7 Julie 2022 – geborg deur SOILL
Nog gevalle van bek-en-klouseer is onlangs by ‘n voerkraal in Noordwes, en een in die Vrystaat aangemeld. Volgens Gerhard Schutte van die Nasionale Dieregesondheidsforum,...
RSG Landbou: 6 Julie 2022 – geborg deur SOILL
Herwinning het deesdae vele fasette. Brouersgraan word nie net vir die maak van bier gebruik nie, maar deesdae word dit ook gebruik om geurige...
RSG Landbou: 5 Julie 2022 – geborg deur SOILL
In ‘n poging om tegniese beperkings op handel te verminder en sodoende die beweging van produkte oor landsgrense te bevorder, het ‘n groep organisasies...
RSG Landbou: 4 Julie 2022 – geborg deur SOILL
Volgens Eric Stoch van die Noordwes Sambreel-brandbestrydingsvereniging was die 2021-brandseisoen die ergste nóg in die geskiedenis van dié provinsie. Verder is dit tans moeilik...
RSG Landbou: 30 Junie 2022 – geborg deur Vleissentraal
Verskeie faktore dra by tot die huidige onsekerheid in landbou, maar ten spyte daarvan heers daar ‘n wil om volhoubare en veerkragtige voedselstelsels te...
RSG Landbou: 29 Junie 2022 – geborg deur Vleissentraal
In Woensdag se aflewering van RSG Landbou kuier ons in die koudste deel van die land. Dries Pienaar is ‘n Dohne Merino-boer van Collingham...
RSG Landbou: 28 Junie 2022 – geborg deur Vleissentraal
Skaapbrandsiekte is ‘n hoogs aansteeklike velsiekte onder skape en kom veral hierdie tyd van die jaar voor. Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid gee...
RSG Landbou: 27 Junie 2022 – geborg deur Vleissentraal
Die Weiveldvereniging van Suidelike Afrika beywer hulle vir die bewaring en navorsing van grasvelde. Die vereniging hou in Julie-maand kongres en dr Francois Deacon...
RSG Landbou: 23 Junie 2022 – geborg deur ABE Biotech
Dr Cobus Oberholster van BKB is eerste aan die woord in Donderdag se aflewering van RSG Landbou. Hy gesels onder andere oor hoe...
RSG Landbou: 22 Junie 2022 – geborg deur ABE Biotech
Ongeveer 41% van Suid-Afrikaanse sybokhaar word na Italië uitgevoer. ‘n Opkomende sybokhaarprodusent van Somerset-Oos, Lloyd James, het onlangs Italië besoek om meer oor dié...