RSG Landbou: 22 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media
Estimated reading time: 2 minutes
In 22 Mei se aflewering van RSG Landbou kan jy uitsien na verskeie gesprekke wat by NAMPO Oesdag plaasgevind het,...
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....
RSG Landbou: 21 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media
Estimated reading time: 1 minute
Waarna kan jy uitsien in vandag se aflewering van RSG Lanbdbou?
Wild word meestal as selfonderhoudend beskou en daarom mag...
RSG Landbou: 20 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media
Dis winter en longontsteking is seker een van die belangrikste siektes om voor uit te kyk. Dis volgens dr Danie Odendaal van Veeartsnetwerk. Hy...
Oorsake van vreemde geure en reuke in suiwelprodukte
Wat veroorsaak die vreemde geure en reuke van sommige suiwelprodukte? Dr Jompie Burger, algemene bestuurder van die Suiwelstandaardagentskap, praat oor die oorsake daarvan.
https://youtu.be/KLMIH08pYsk
Hierdie potgooi...
RSG Landbou: 19 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media
Die inligting wat op die etiket van ‘n produk uiteengesit word, moet wetlik aan sekere vereistes voldoen. In vangoggend se RSG Landbou gesels ons...
RSG Landbou: 15 Mei 2025 – geborg deur BKB
In vanoggend se RSG Landbou stel ons jou voor aan dr Charl van der Merwe. Hy het op 1 Mei die stoel as algemene...
RSG Landbou: 14 Mei 2025 – geborg deur BKB
Wat is die gevolge van die afwesigheid van ‘n skriftelike dienskontrak tussen werkgewer en werknemer en wat moet volgens wet minstens in dié kontrak...
RSG Landbou: 13 Mei 2025 – geborg deur BKB
In vanoggend se RSG landbou vind ons meer uit oor die basiese beginsels van wynbereiding. Ons praat met Charl Theron, wat vir 60 jaar...